4 Werke

4 Werke - Roete na jou hart lyrics

Your rating:
[Hi, dis Deon, ek is nie beskikbaar nie, los asseblief ‘n boodskap. Bye.
Hi Deon, dis ek. Ek wil net sê ek ‘s lief vir jou. En … ek mis jou vanaand.]

Sal die roete na jou hart
Vir my korter raak
Dit bly ‘n vreemde pad
Waar sal, waar sal ek jou vind
In ‘n wêreldwyd na al hierdie tyd
Maar ek, ek bly nog hoop kry

Kan jy my kry op die lang pad
In die Groot Karoo
Met die maan daar bo wat skyn
Hou my naby
En wys jou hart vir my

Sal jy my met jou saamvat
Op die vreemde strate van ‘n nuwe stad
En my naam roep
En my hart joune maak

Nou, is die einde in sig
Die reis is verby
Ek het die roete na jou hart gekry

In stilte
Roep ek jou naam
Tot jy rigting vind
En eendag langs my staan

Jou woorde, jou woorde broei in my
En die boodskap bly
Al gaan die dae verby
Sal dit, sal dit wel kan sin maak

Kan jy my kry op die lang pad
In die Groot Karoo
Met die maan daar bo wat skyn
Hou my naby
En wys jou hart vir my

Sal jy my met jou saamvat
Op die vreemde strate van ‘n nuwe stad
En my naam roep
En my hart joune maak
	
Nou, is die einde in sig
Die reis is verby
Ek het die roete na jou hart gekry

As die dae tot stof vergaan
Uurglas leeg bly staan

Kan jy my kry op die lang pad
In die Groot Karoo
Met die maan daar bo wat skyn
Hou my naby
En wys jou hart vir my

Sal jy my met jou saamvat
Op die vreemde strate van ‘n nuwe stad
En my naam roep
En my hart joune maak

Nou, is die einde in sig
Die reis is verby
Ek het die roete na jou hart gekry
Ek het die roete na jou hart gekry
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Select Musiek, Sony Music

Details:

Released in: 2013

Language: Afrikaans

Appearing on: 4 Harte (2013)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found