Dewald Wasserfall

Dewald Wasserfall - Jy Is Die Strom lyrics

Your rating:
Hou aan loop
Hou aan hoop
Hou aan glo
Daar’s iets daar bo
Hou aan voel
Hou aan gee
Moenie laat die vrees jou laat vergeet

En die storm sê hy gaan vir jou verniel
Daar gaan niks oorbly
Nie eers ’n stukkie siel
Maar jy moet weet: Jy is die storm
En daar’s niks wat jou uitmekaar kan skeur
Nie die bangmaakstories of die donderweer
Want jy moet weet: Jy is die storm
Jy is die storm

Wees die lig
Diep in die nag
Want daar’s soveel wat vir hoop lê en wag
Kom wys die pad, oor die berge
Want op die einde van die dag het ons mekaar

En die storm sê hy gaan vir jou verniel
Daar gaan niks oorbly
Nie eers ’n stukkie siel
Maar jy moet weet: Jy is die storm
En daar’s niks wat jou uitmekaar kan skeur
Nie die bangmaakstories of die donderweer
Want jy moet weet: Jy is die storm
Jy is die storm

En jou vyand sal jou naam nooit kan vergeet
Dit moet jy weet
Jy is die storm
Die kleinste bottels wat die grootste gif opmeet
Die gif opmeet

En die storm sê hy gaan vir jou verniel
Daar gaan niks oorbly
Nie eers ’n stukkie siel
Maar jy moet weet: Jy is die storm
En daar’s niks wat jou uitmekaar kan skeur
Nie die bangmaakstories of die donderweer
Want jy moet weet: Jy is die storm
Jy is die storm

En die storm sê hy gaan vir jou verniel
Daar gaan niks oorbly
Nie eers ’n stukkie siel
Maar jy moet weet: Jy is die storm
En daar’s niks wat jou uitmekaar kan skeur
Nie die bangmaakstories of die donderweer
Want jy moet weet: Jy is die storm
Jy is die storm
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Inhoud Huis Musiek

Details:

Released in: 2016

Language: Afrikaans

Appearing on: Jy Is Die Storm (2016)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found