Jennifer Zamudio

Jennifer Zamudio - ´n Ster vernoem na jou lyrics

Your rating:
Sien ´n ster
´n Ster vernoem na jou
Sodat jy nooit vergeet
Hoe lief ek is vir jou
Sien ´n ster
´n Ster vernoem na jou
´n Ster wat ewig sal bly skyn
Net soos my liefde vir jou

Al jare lank leef ek saam met jou
Belowe ek jou ewig trou
Die gevoel wat jy my altyd gee

As herinnering aan ons liefde
Wil ek ´n ster jou naamwoord gee
´n Ster wat alle tye sal oorleef

Koor:
Sien ´n ster
´n Ster vernoem na jou
Sodat jy nooit vergeet
Hoe lief ek is vir jou
Sien ´n ster
´n Ster vernoem na jou
´n Ster wat ewig sal bly skyn
Net soos my liefde vir jou

Op ´n dag is als verby
Die mooiste tyd vir jou en my
My laaste reis wil ek met jou na die sterre gaan

Want selfs nog na miljoene jare
As mense na die hemel staar
Dan sien jy nog vir altyd vêr van bo

Koor: (2x)
Sien ´n ster
´n Ster vernoem na jou
Sodat jy nooit vergeet
Hoe lief ek is vir jou
Sien ´n ster
´n Ster vernoem na jou
´n Ster wat ewig sal bly skyn
Net soos my liefde vir jou

´n Ster wat ewig sal bly skyn
Net soos my liefde vir jou
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: Nikolaus Presnik

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Cover from: DJ Ötzi - Ein Stern (der deinen Namen trägt) (2007, German)

Appearing on: Hart en siel , 15 Jaar Spesiale Uitgawe (2015)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found