Juanita du Plessis

Juanita du Plessis - Jy is en bly my kind lyrics

Your rating:
Ek was daar met jou eerste eerste asemteug
Ek het jou stem gehoor in hartseer en in vreugde
Al kon jy My nie sien nie was My hand altyd oor jou
Ek is daar vir jou en dit moet jy onthou!

Jy is en bly My kind en Ek gee om
en as jy leiding soek sal Ek jou weer tot hulp kom, 
en soos die jare vinnig aanstap het jy dit nooit vergeet
jy is en bly My kind en ek gee om

Ek was daar met jou eerste met jou eerste skaam gebed
Ek kon hoor toe jy my so veel mooi beloof het 
en toe jy voor my neerval en jou sonde kom bely
het ek jou opgetel en vasgedruk teen my. 

Jy is en bly My kind en Ek gee om
en as jy leiding soek sal Ek jou weer tot hulp kom, 
en soos die jare vinnig aanstap moet jy dit nooit vergeet
jy is en bly My kind en ek gee om!

Jy is en bly My kind en Ek gee om
en as jy leiding soek sal Ek jou weer tot hulp kom, 
en soos die jare vinnig aanstap moet jy dit nooit vergeet
jy is en bly My kind en ek gee om!
jy is en bly My kind en ek gee om!
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Appearing on: Wees Lig

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found