Karlien van Jaarsveld

Karlien van Jaarsveld - Jy is lyrics

Your rating:
Ek is nie perfek nie en ekke weet dat ek nie
Die beste is in dinge oor die hart en oor die siel
Partykeer is ek simpel, ek praat te veel of bly stil
Maar hoop dat jy verstaan, ek wil dit alles met jou deel

Jy maak iets in my wakker, en al kom jy dit nie agter
Is dit beter rondom jou

Jy is die enigste problem wat ek bly mis
En alles is net beter as jy by is
Ekke wil jou hê omdat jy jy is, jy is

Ek's jammer as ek somtyds al die goeie dinge miskyk
Ek's jammer as ek jou nie altyd in gedagte hou
Ek hoop jy kan vergewe en verby die dinge lewe
Omdat ek jou belowe, ek dink altyd net aan jou

Jy maak iets in my wakker, al kom jy dit nie agter
Is dit beter rondom jou

Jy is die enigste problem wat ek bly mis
En alles is net beter as jy by is
Ekke wil jou hê omdat jy jy is, jy is, jy is

Die enigste problem wat ek bly mis
En alles is net beter as jy by is
Ekke wil jou hê omdat jy jy is, jy is

Ekke wil jou hê omdat jy jy is, jy is
Die enigste problem wat ek bly mis
En alles is net beter as jy by is
En ekke wil jou hê omdat jy jy is, jy is

Jy is die enigste problem wat ek bly mis
En alles is net beter as jy by is
Ekke wil jou hê omdat jy jy is, jy is, jy is

Die enigste problem wat ek bly mis
Alles is net beter as jy by is
Ekke wil jou hê omdat jy jy is, jy is

Ekke wil jou hê omdat jy jy is
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Johan Vorster Songs

Details:

Released in: 2015

Language: Afrikaans

Appearing on: My hartjie (2015)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found