Kurt Darren

Kurt Darren - Kaptein (Span die seile) lyrics

Your rating:
Kaptein, kaptein, kaptein, kaptein, span die seile.

Kaptein, sy is myne, daar waar die son opkom, daar oor die horison wag sy vir my. 
Kaptein, span die seile, kaptein, sy is myne, daar waar die son gaan lê, het sy gesê sy wag oh oh oh oh, sy wag vir my.

Eendag lank gelede in my drome was daar 'n girl soos jy, en sy was ver te mooi vir my. 
Daar was 'n eiland vol meisies in bikinis en almal lyk soos jy, en dit was ver te veel vir my. 

Kaptein, span die seile.
Kaptein, sy is myne, daar waar die son opkom, daar oor die horison wag sy vir my. 
Kaptein, span die seile, kaptein, sy is myne, daar waar die son gaan lê, het sy gesê sy wag oh oh oh oh, sy wag vir my.

Eendag op 'n reëndag ons alleendag, dit was net ek en jy,
ons het mekaar in 'n droom gekry. 
Daar was 'n eiland vol kinders by dosyne en almal lyk soos jy, en dit was mooier as mooi vir my. 

Kaptein, span die seile, kaptein, sy is myne, daar waar die son opkom, daar oor die horison wag sy vir my. 
Kaptein, span die seile, kaptein, sy is myne, daar waar die son gaan lê, het sy gesê sy wag oh oh oh oh, sy wag vir my.

Kaptein ek wens jy wil my hoor. Kaptein ek wens jy wil ek gaan my droom verloor. 
Kaptein, span die seile. 

Kaptein, sy is myne, daar waar die son opkom, daar oor die horison wag sy vir my. 
Kaptein, span die seile, kaptein, sy is myne daar waar die son gaan lê, het sy gesê sy wag oh oh oh oh sy wag vir my. Sy wag vir my.
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Released in: 2008

Language: Afrikaans

Covered by: Nick en Simon

Appearing on: Uit die diepte van my hart (2008)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

1 Comments found

Anonymous

Tuesday 27th of September 2016 21:02

la