Lianie May

Lianie May - Jy soen my nie meer nie lyrics

Your rating:
Ek kan onthou hoe jy by my pas 
Ek kan onthou hoe perfek dit was 
Maar ek soek nou na jou 
En my hart voel rou
 
Ek's goed genoeg as dit vir jou pas 
Maar skuins na twaalf word ek net 'n las 
En dit maak my so seer 
Wanneer sal ek ooit leer?
 
Want jy soen my nie meer nie (soen my nie meer nie) 
En ek mis hoe dit was (mis hoe dit was)
En jy maak met my hart soos klei 
Dis die skoen wat jou pas
 
Hoe kyk 'n mens deur jou hart se lens 
Kyk en probeer alles reg te wens 
As ek weet dis te laat 
Hoe volg ek my eie raad?
 
Want ek's nou gebreek alles net oor jou 
Voel jou mes in my steek het jy geen berou? 
Eendag sien ek jou weer 
Voel jy ook nou die seer?
 
Want jy soen my nie meer nie (soen my nie meer nie) 
En ek mis hoe dit was (mis hoe dit was) 
En jy maak met my hart soos klei 
Dis die skoen wat jou pas
 
Was ek te koud vir jou harde lyf? 
Was ek net moeg dat jy my so rondskuif? 
Gaan kyk nou hoe leeg staan ons fotoraam 
Want jy het jou kans laat verbygaan
 
Want jy soen my nie meer nie (soen my nie meer nie) 
En ek mis hoe dit was (mis hoe dit was) X4 
En jy maak met my hart soos klei 
Dis skoen wat jou pas
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Johan Vorster Songs

Details:

Released in: 2007

Language: Afrikaans

Appearing on: Vergeet my nie (2007)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found