Nádine

Nádine - Kaapse draai lyrics

Your rating:
Daar ´s  geen wyer draai as die kaapse draai
Dis die lang pad om en dis swaar gelaai 
Dit help ´n  hart wat skielik wil vergeet
Daar ´s  geen wyer draai as die kaapse draai
Dis die sterk wind van die witbos kraai
Dat Tafelberg jou van my laat vergeet
Aai aai die witbos kraai hiervandaan na Mosselbaai maar
 
(Koor:) 

Maak jy jou oë toe as ons soen 
Of loer jy oor my skouer 
Na iemand ´n  bietjie ouer as wat ek is 
Maak jy jou oë toe as ons soen 
Of dwaal jy weg oor paaie 
Maak jou hart weer draaie in die Kaap
 
Daar ´s geen wyer draai as die kaapse draai 
Dis die groot suid-oos wat jou hart weg waai 
As liefde hang aan die kabelkar se spoor 
Daar´s geen wyer draai as die kaapse draai 
Dis die beste plek om jou af te laai 
As jy my uit jou arms wil verloor 
Aai aai die witbos kraai hiervandaan na Mosselbaai maar
 
(Koor)
 
Aai aai die witbos kraai hiervandaan na Mosselbaai

(Koor)
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Appearing on: Grootste Afrikaanse Treffers / 10 Great Songs (2009)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found