Nádine

Nádine - Skildery lyrics

Your rating:
Met water en kleure van liefde
Geduld en 'n rustige hart
Dink ek aan jou mond
Jou lippe en 
Ons belofte

Met skadus en lig van 'n liefde
Wat skyn uit die dieptes van jou
Weet ek dis reg
Wat ek nou moet verf
Die lyne getrek

Die lap teen die muur hang en staar al vir ure na my
Ek het 'n idee van 'n prent om te verf
Maar ek kan nie die kleure kry nie
Die lap wat daar hang is nog leeg en ek 's bang want ek weet
Ek verf buite die lyne
Maar ek sal nie die prent wees want ek verf in my skildery

In my skildery

Geduldig, vol liefde en rustig lê ek elke deel van jou neer
Want dit wat ons het
Is veel meer as net dit wat woorde kan sê

Die lap teen die muur hang en staar al vir ure na my
Ek het 'n idee van 'n prent om te verf
Maar ek kan nie die kleure kry nie
Die lap wat daar hang is nog leeg en ek 's bang want ek weet
Ek verf buite die lyne
Maar ek sal nie die prent wees want ek verf in my skildery

In my skildery

Al maak ek foute
Sal ek weer begin

Die lap teen die muur hang en staar al vir ure na my
Ek het 'n idee van 'n prent om te verf
Maar ek kan nie die kleure kry nie
Die lap wat daar hang is nog leeg en ek 's bang want ek weet
Ek verf buite die lyne
Maar ek sal nie die prent wees want ek verf in my skildery
In my skildery
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Nádine Musiek

Details:

Released in: 2014

Language: Afrikaans

Appearing on: Skildery (2014)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found