Nianell

Nianell - Jy Sal Nie Weet Hoe Ek Voel lyrics

Your rating:
Jy sal nie weet hoe ek voel nie.
Ek was my hande, draai my rug, 
want nou weet ek wat ek was vir jou.
Tot my skande het ek jou vertrouw,
ek het aan droome vasgehou.
	
Hang die waarheid soos 'n swaard oor jou 
en jy wys nie eers berou.

Jy sal nie weet hoe ek voel of wat ek bedoel nie,
jy staan net daar en lyk so koel.
Voor ek huil en mors net my trane,
mors net my tyd en my liefde op jou.

Was daar ooit 'n tyd wat jy kon sê,
dat jy my dalk lief kon hê.
Wat sou jy sê?
Of was ek net 'n tyd verdryf tot jy,
iemand in my plek kon kry.
Nou hang die waarheid soos 'n swaard oor jou 
en jy wys nie eers berou.

Jy sal nie weet hoe ek voel of wat ek bedoel nie,
jy staan net daar en lyk so koel.
Voor ek huil en mors net my trane,
mors net my tyd en my liefde op jou.

Jy sal nie weet hoe ek voel of wat ek bedoel nie,
jy staan net daar en lyk so koel.
Voor ek huil en mors net my trane,
mors net my tyd en my liefde op jou.

Jy sal nie weet hoe ek voel.
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Sony Music, Vat 5 Musiek, Nianell Enterprises

Details:

Released in: 2010

Language: Afrikaans

Appearing on: Sand & Water (2010)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found