Suzanne (ZA)

Suzanne (ZA) - Vuurbestand lyrics

Your rating:
Daar is baie wat teen ons tel
Ek weet jy weet dit wel
Dis ek en jy teen die wêreld
Deur genade onbeskryflik groot
Hou ons moet en gaan ons voort
Al is dit net ons teen die wêreld

Ek is vreesloos
Ons liefde is vuurbestand
Jy is die lighuis in die duister wat helder brand
Ons loop deur die vlamme
Maar ons liefde bly vuurbestand
Niks gaan ons breek nie
Ons kom uit aan die anderkant
Ons is vuurbestand

Selfs as alles om my vergaan
Weet ek ons sal bly staan
Dis ek en jy teen die wêreld
Sonder twyfel kan ons glo
In 'n liefde van bo
Al is dit net ons teen die wêreld

Ek is vreesloos
Ons liefde is vuurbestand
Jy is die lighuis in die duister wat helder brand
Ons loop deur die vlamme
Maar ons liefde bly vuurbestand
Niks gaan ons breek nie
Ons kom uit aan die anderkant

Ons is vuurbestand (4x)

In 'n see van onsekerheid
Is jy die rots waarop ek staan

Ek is vreesloos
Ons liefde is vuurbestand
Jy is die lighuis in die duister wat helder brand
Ons loop deur die vlamme
Maar ons liefde bly vuurbestand
Niks gaan ons breek nie
Ons kom uit aan die anderkant

Ons is vuurbestand (5x)
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Suzanne & Jacobus Uys

Composer: Suzanne & Jacobus Uys

Publisher: Goldstar Music

Details:

Released in: 2015

Language: Afrikaans

Appearing on: Vuurbestand (Single) (2015) , Vuurbestand (2015)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

2 Comments found

Hi Anonymous!
Ek het my beste probeer om die lirieke van daardie wonderlike liedjie op te skryf.
Ja, ek het 3 of 4 foute gemaak innie lirieke …
Vir jou verbetering van daai lirieke sê ek baie dankie aan jou!

Anonymous

Monday 20th of July 2015 19:07

Hi! Hier volg die korrekte lirieke:

Vuurbestand
Author: Suzanne & Jacobus Uys
Composer: Suzanne & Jacobus Uys
Publisher: Goldstar Music

Daar is baie wat teen ons tel
Ek weet jy weet dit wel
Dis ek en jy teen die wêreld
Deur genade onbeskryflik groot
Hou ons moet en gaan ons voort
Al is dit net ons teen die wêreld

Ek is vreesloos
Ons liefde is vuurbestand
Jy is die lighuis in die duister wat helder brand
Ons loop deur die vlamme
Maar ons liefde bly vuurbestand
Niks gaan ons breek nie
Ons kom uit aan die anderkant
Ons is vuurbestand

Selfs as alles om my vergaan
Weet ek ons sal bly staan
Dis ek en jy teen die wêreld
Sonder twyfel kan ons glo
In 'n liefde van bo
Al is dit net ons teen die wêreld

Ek is vreesloos
Ons liefde is vuurbestand
Jy is die lighuis in die duister wat helder brand
Ons loop deur die vlamme
Maar ons liefde bly vuurbestand
Niks gaan ons breek nie
Ons kom uit aan die anderkant

Ons is vuurbestand (4x)

In 'n see van onsekerheid
Is jy die rots waarop ek staan

Ek is vreesloos
Ons liefde is vuurbestand
Jy is die lighuis in die duister wat helder brand
Ons loop deur die vlamme
Maar ons liefde bly vuurbestand
Niks gaan ons breek nie
Ons kom uit aan die anderkant

Ons is vuurbestand (5x)