Tarryn Lamb

Tarryn Lamb - Jy is te dierbaar lyrics

Your rating:
Dit sou niks goed beteken
As ek hier sou bly
Ons albei sou net daaronder ly
Dus wens my vaarwel
Voor ek nogeens wil bly
Want jy is te dierbaar om seer te kry

Jy stort nou 'n traan
Jy lyk so alleen
Jy vra my so mooi "Wat nou?" en "Waarheen?"
Maar tyd sal genees
En die seer gaan verby
Jy is te dierbaar om seer te kry

Ek is bang vir die spoke
Van dae lank geleƫ
Wat my nie wil toelaat om liefde te gee
Daarom moet ek gaan
Al vra jy ek moet bly
Want jy is te dierbaar om seer te kry

Ek mis jou alreeds en tog moet jy gaan
Hier heel alleen
Moet ek bly staan
Besef jy dan nie
Net jy baat daarby
Jy is te dierbaar om seer te kry

Jy stort nou 'n traan
Jy lyk so alleen
Jy vra my so mooi "Wat nou?" en "Waarheen?"
Maar tyd sal genees
En die seer gaan verby
Jy is te dierbaar om seer te kry

Jy is te dierbaar om seer te kry
Jy is te dierbaar om seer te kry
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Coleske Artists

Details:

Released in: 2018

Language: Afrikaans

Cover from: Laurika Rauch - Jy Is Te Dierbaar (1983)

Appearing on: Mal oor jou (2018)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found