Vlaamse volksliederen

Vlaamse volksliederen - Die brug op ons plaas lyrics

Your rating:
Die brug op ons plaas

Ek dink weer vanaand aan die brug op ons plaas
Gebou oor'n heldere stroom
Want daar het mij renie en ek vaak helaas
Van liefd in die maanskijn gedroom
Dis daar wat ek haar het gevra en sij mij
Gese het dat ek haar kan krij
En skoon ver verwijder , mij hart gaan terug
Na die plek op ons plaas bij die brug

Refrein
Ek hoog nog die stroom se geluid
Ja'k hoor nog die voeltjes fluit
En skoon ver verwijder mij hart gaan terug
Na die plek op ons plaas bij die brug

Hoe dikwijls het ons twee nie daarop gestaan
En blomme gepluk bij die brug
Hoe dikwijls het ons nie die paadjie gegaan
Om saam daar te lag of te sug ?
Maar toc moes ons skei , moes ons weg van mekaar
En liefd'en beloftes laat vaar
O dat ek een uur , net een uurtje terug
Weer kon vlug na die plek bij die brug

Refrein
           --------------------------------
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Onbekend

Composer: Onbekend

Publisher: Onbekend

Details:

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

3 Comments found

Thanks! You are right, it’s 100 % South African.

Some informations about P. I. Hoogenhout:
http://repository.up.ac.za/bitstream/ha ... sequence=1

Leslie Greeff - Die brug op ons plaas:
nl/123-33286-514722/leslie-greeff/die-brug-op-ons-plaas-songtekst.html

Anonymous

Wednesday 16th of December 2015 21:48

Of course this is no Flemish folk song. It is a pure South African song/poem, written c. 1900 by one Imker Hoogenhout of Wellington, near Paarl in South Africa.