Vlaamse volksliederen

Vlaamse volksliederen - Soveel groete stuur ek jou lyrics

Your rating:
Soveel groete stuur ek jou

Soos die sterre aan die hemel
Wat daar vonkel ongeteld
Soos die skape wat daar wemel
Op ons vrije malse veld
Soos die voeltjies , wat daar sweve
Vlugtig dartel , swink en sweve
Soveel groete stuur ek jou (2x)

In die liefdevuur gedowe
Van ek in die vreemde dwaal
Nooit sou ek dit kan gelowe
Wat jij op mij liefd sou smaal
Was ek liewers maar begrawe
In mij kille graf begrawe
Daar sou ek gelukkig wees (2x)

Ligter word mij las van smarte
As ek denk aan lang gelee
Elke more sug mij harte
Sal sij mij haar liefd weer gee ?
Savens rijs mij stille bede
In dier stille rijs mij bede
Liefste o vergeet mij niet (2x)
           --------------------
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: T . W . Jandrell

Composer: Armand Preud'homme

Publisher: Onbekend

Details:

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found