Vlaamse volksliederen

Vlaamse volksliederen - Suikerbossie lyrics

Your rating:
Suikerbossie

Suikerbossie k'wil jou he
Suikerbossie k'wil jou he
Suikerbossie k'zal jou kré

En wat sal jou mama daarvan se
Dan loop ons so onder deur die maan
Dan loop ons so onder deur die maan
Dan loop ons so onder deur die maan
Ek en mij suikerbossie saam

Sij kan nie kos kooknie , haar kos is rou
Sij kan nie thee maak nie , haar thee is flou
Sij kan nie brood bak nie , dis als verbrou
Tog wach ek suikerbos nog net vir jou

Ja Siena , ek es lief vir jou
Suikerbossie k'wil jou he
Suikerbossie k'zal jou kre
Al jou mama wat ook sé

Ek en mij suikerbossie saam
Sij kam wel woordjies se waar ek van hou
Haar oogies fonkel soos die moredou
En praat van lekker lag , so aan die tou
Ai suikerbos ek wag kom word mij vrou
Ja Siena ek es lief vir jou
              ------------------------
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Onbekend

Composer: Onbekend

Publisher: Onbekend

Details:

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

2 Comments found

Anonymous

Friday 3rd of April 2020 16:05

Suikerbossie is een Zuid-Afrikaans liedje.

Anonymous

Wednesday 10th of April 2019 15:06