Wynand Windpomp

Wynand Windpomp - Altyd is lyrics

Your rating:
Soek jy liefde
Vind jy seerkry
Waarom is dit altyd so
Waarvoor wen jy
Of verloor jy
Is daar iets om in te glo

Altyd is ‘n dag vergete
Altyd is daar weer begin
Steeds bly soek, my vra wat‘s ewe
Maak dit alles eintlik sin
Altyd is ‘n soek na rede
Altyd is ‘n lig daarbo
Steeds bly hoop ‘n troos vir vrede
Altyd is ‘n weer begin

Want waar dryf jy
Waarheen vlug jy
Waarom is dit altyd so
Waarheen gaan jy
Of dalk wag jy
Is daar iets om in te glo

Altyd is ‘n dag vergete
Altyd is daar weer begin
Steeds bly soek, my vra wat‘s ewe
Maak dit alles eintlik sin
Altyd is ‘n soek na rede
Altyd is ‘n lig daarbo
Steeds bly hoop ‘n troos vir vrede
Altyd is daar weer begin

Altyd is ‘n dag vergete
Altyd is daar weer begin
Steeds bly soek, my vra wat‘s ewe
Maak dit alles eintlik sin
Altyd is ‘n soek na rede
Altyd is ‘n lig daarbo
Steeds bly hoop ‘n troos vir vrede
Altyd is daar weer begin
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: CDR Records

Details:

Released in: 2004

Language: Afrikaans

Cover from: Dana Winner - Altyd Is (1998)

Appearing on: Te Ladida (2004)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found