Wynand Windpomp

Wynand Windpomp - Dis my taal lyrics

Your rating:
Dis die taal wat my oupa praat
Dis die taal van my nasaat
Dis die taal waar my hart jou groet
Afrikaans is in my bloed

Dis die taal wat my hart begeer
Dis die taal wat my kinders leer
Hierdie taal wat emosie dryf
In my taal kan ek als beskryf

Dis die taal waar ons haar vermis
Vir ons taal sal ons staan gewis
Vir my taal sal my hart se vuur brand
Afrikaans is my bousand

Dis die taal wat my vreugde bring
In die taal sal ek vir jou sing
In die taal sal ek drome droom
Want Afrikaans is my stamboom

Afrikaans, my moedertaal
Afrikaans, ons mooi verhaal (ons mooi verhaal)
Aan my taal sal jy nie vat (Ek sal nie vat)
Dis my taal, Afrikaans my hart

Afrikaans, ons mooi verhaal
Afrikaans, my moedertaal
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Wynand Burger

Composer: Sandra Walter Lewis

Publisher: ?

Details:

Released in: 2009

Language: Afrikaans

Appearing on: Gedagtes (2009)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found