Dana Winner

Dana Winner - Sproetjies songtekst

Je score:
Daar`s n park in my tuisdorp ver weg van die
stad se lawaai
Waar die kinders na skool in die middae
kom speel en baljaar
En eandag sien ek n klein dogtertjie eenkant
alleen
Met traantjies wat rol oor haar
sproetgesiggie heen

Chorus:

En ek sê : `sproetjies, liefling, daar `s n
reënboog in jou oë
Wil jy graag `n groot geheim hoor?
Almal wil graag soos jy waes
Want jy`s pragtig, liefling`, en sy druk
saggies my hand en sê
`ek wens ek kon my deur jou oë sien`.

Al die somers en winters is nou reeds so
lankal verby
En die glimlag van jonkwees verberg soms n
ou hartseer pyn
En eendag sien ek sproetjies weer, en my oë
staar verdwaas
Want die lelike eendjie verander in die
mooiste swaan

Chorus:

En ek sê: `sproetjies, jy`s pragtig` en sy druk
saggies my hand
En sê: `ek wens ek kon my deur jou oë sien`
Ek gaan by die skouburg een aand na n
opvoering kyk
En daar dans n meisie wat net soos n
veëprinses lyk
Met n glimlag so stralend begroet sy die
hele gehoor
Ek sien toe dis sproetjies wat harte so
bekoor

Chorus:

En ek sê: `sproetjies, liefling, dear`s n
reënboog in jou oë
Onthou jy nog die parkie en die trane in jou
oë?
Sproetjies, jy`s pragtig`, en ek hou haar teen
my vas
Sy sê: `ek wens ek kon my deur jou oë sien
Ek wens ek kon my deur jou oë sien`
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: EMI Music Belgium

Details:

Uitgegeven in: 2003

Taal: Afrikaans

Cover van: Sias Reinecke - Sproetjies (1994)

Komt voor op: Platinum Collection (2007)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

1 Reacties gevonden

Ik dink dat Dana Winner een wonderlijke zangeres is.

De tekst van deze groep, auteur en/of uitgever mag om copyrightredenen niet gepubliceerd worden op deze website.
Maar in deze geval mag de tekst wel gepubliceerd worden.
Oorspronkelijk gezongen door Sias Reinecke.

Tekst: nl/123-14916-210474/sias-reinecke/sproetjies-songtekst.html

http://www.youtube.com/watch?v=8Krws5V9vdQ