Kurt Darren

Kurt Darren - Alleen Leen Leen songtekst

Je score:
Allen leen leen

Dit reen reen reen

buite waai die windjie dat die honde huil

waai my weg sy maak my mal

Nou loop ek maar die paadjie - alleen leen leen

Stap ek deur die storm - dit reen reen reen

Buite waai die windjie dat die honde huil

Waai my weg sy maak my mal

O daar's n girl wat staan sy maak my mal

Ja daar's n girl wat staan ek gaan haar haal

Sy het net daar gestaan sy het nou weg gegaan

Hier sit ek nou alleen soos die man op die maan

O daar's n wind wat waai hy ken my naam

Ja daar's n wind wat waai hy vat my saam

Hy het haar weg gewaai hy het my omgedraai

Haar bek het my gepik en sy gaan koning kraai

Nou loop ek maar die paadjie - alleen leen leen

Stap ek deur die storm - dit reen reen reen

Buite waai die windjie dat die honde huil

Waai my weg sy maak my mal

alleen leen leen

dit reen reen reen

buite waai die windjie dat die honde huil

waai my weg sy maak my mal

O daar's n lied wat speel ek kan dit hoor

Ja daar's n lied wat speel ek is getoor

O daar's n lied wat speel en ek ken elke reel

Daai liedjie was vir haar sy het my hart gesteel

O daar's n ster wat skyn hy vang my oog

Ja daar's n ster wat skyn die ster is hoog

Hy was nog altyd daar hy sal nog altyd skyn

Maar more kom die son en my ster verdwyn

Nou loop ek maar die paadjie - alleen leen leen

Stap ek deur die storm - dit reen reen reen

Buite waai die windjie dat die honde huil

Waai my weg sy maak my mal

Nou loop ek in die strate en huil huil huil

loop ek deur die modder ek's vuil vuil vuil

Buite waai die windjie dat die honde huil

Waai my terug sy maak my mal

Altyd sal ek staan - alleen leen leen

Ek ken nie eers haar naam - dit reen reen reen

More is ek bo ek moet net glo

Waai my terug sy maak my mal

Nou loop ek maar die paadjie - alleen leen leen

Stap ek deur die storm - dit reen reen reen

Buite waai die windjie dat die honde huil

Waai my weg sy maak my mal

Nou loop ek in die strate en huil huil huil

loop ek deur die modder ek's vuil vuil vuil

Buite waai die windjie waar die honde huil

Waai my weg sy maak my mal

waai my terug sy maak my mal

waai my terug sy maak my mal
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Taal: Afrikaans

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden