Kurt Darren

Kurt Darren - Lekker Lekker songtekst

Je score:
Lekker lekker
Lekker lekker
Lekker lekker
Lekker lekker

Ek voel lekker lekker

Ek soek jou, ek soek jou, ek soek jou naby my
Ek sien jou, ek sien jou, ek weet ek gaan jou kry

Ek voel jou, ek voel jou hartklop binne my
Lekker Lekker ek en jy

Ek wil lekker lekker op jou kussing lê
Ek wil lekker lekker in jou oor kom sê
                     
Ek wil lekker lekker nog `n happie hê
Want dis lekker lekker saam met jou

Lady, skud reg jou vere
Baby, dans in die reën
       
Lady, loop deur my lewe
My hart klop net vir jou alleen

Ek soek jou, ek soek jou, ek soek jou naby my
Ek sien jou, ek sien jou, ek weet ek gaan jou kry
Ek voel jou, ek voel jou hartklop binne my
Lekker Lekker ek en jy

Ek wonder, ek wonder, stel jy nog belang?
Ek hoor jou, ek hoor jou, ek hoor jy sing my song
Jy kry my, jy kry my, jy kry my aan die gang
    
Lekker lekker ek verlang

Ek wil lekker lekker vir jou huis toe bring
Ek wil lekker lekker van ons liefde sing
Ek wil lekker lekker net vir jou bemin
Want dis lekker lekker saam met jou
  
Lady, skud reg jou vere
Baby, dans in die reën
       
Lady, loop deur my lewe
My hart klop net vir jou alleen

Ek soek jou, ek soek jou, ek soek jou naby my
Ek sien jou, ek sien jou, ek weet ek gaan jou kry
            
Ek voel jou, ek voel jou hartklop binne my
Lekker Lekker ek en jy

Ek wonder, ek wonder, stel jy nog belang?
Ek hoor jou, ek hoor jou, ek hoor jy sing my song
Jy kry my, jy kry my, jy kry my aan die gang
Lekker lekker ek verlang

Lekker lekker lekker lekker 
Lekker lekker lekker lekker

Ek voel lekker lekker
Want dis lekker lekker saam met jou

Ek soek jou, ek soek jou, ek soek jou naby my
Ek sien jou, ek sien jou, ek weet ek gaan jou kry
Ek voel jou, ek voel jou hartklop binne my
Lekker Lekker ek en jy
   
Ek wonder, ek wonder, stel jy nog belang?
Ek hoor jou, ek hoor jou, ek hoor jy sing my song
Jy kry my, jy kry my, jy kry my aan die gang
Lekker lekker ek verlang
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Uitgegeven in: 2006

Taal: Afrikaans

Gecovered door: Angelo Presti (0Nederlands) , Arjon Oostrom (2013, Nederlands)

Komt voor op: Lekker Lekker (2006)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden