Kurt Darren

Kurt Darren - Rebel En Rats songtekst

Je score:
Saam in `n span, net soos een man 
Deur strate geloop, want ons weet ons kan 
Jong manne in ons glorie
Die girls wou ons nooit glo nie 
Stories gespin, ons was helde daarin 
Soos Batman en Robin, deur dik en dun

Rebel en Rats, ons het gewen 
Net die res van ons lewens om te verken 
En niemand kan ons keer nie of iets nuuts leer nie 
Ons is Rebel en Rats

Rebel en Rats, ons het gewen 
Net die res van ons lewens om te verken 
En niemand kan ons keer nie of iets nuuts leer nie 
Ons is Rebel en Rats

Wingman vir altyd, my beste pel 
Saam het ons geval en mekaar opgetel 
Jong manne in ons glorie 
Niemand wou ons glo nie 
Dinge begin, met ons harte daarin 
Vandag is dit die dinge, ja die dinge wat tel

Rebel en Rats, ons het gewen 
Net die res van ons lewens om te verken 
En niemand kan ons keer nie of iets nuuts leer nie 
Ons is Rebel en Rats (2x)

Dis ons storie, dis ons song
En ek voel `n wolk sing ons dit saam
As ons baie in `n ander rigting gaan
Gaan ons storie saam (2x)

Rebel en Rats, ons het gewen 
Net die res van ons lewens om te verken 
En niemand kan ons keer nie of iets nuuts leer nie 
Ons is Rebel en Rats (2x)
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Uitgegeven in: 2013

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Seerower (2013)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden