Kurt Darren

Kurt Darren - Saggies praat songtekst

Je score:
Sê my, moet ek saggies praat?

Ek lê al lank hier en wag
Want ek het iets om te vra
En jy lê jou lyfie teen my neer
En voor ek nog kon keer

Is jy vas aan die slaap?
En dis jammer, ek is te laat
Ek het iets wat ek jou wil vra
Iets wat ek te lank saam raak

Sê my, moet ek saggies praat?
Want fluister is mos duiwelsraad
Moet ek dit voluit skreeu
Of is my woorde klaar te laat?

Sal ek dit hart opsê
Terwyl jy saggies in my arms lê
Of val my woorde op dowe ore vanaand?

Jy is nou of nooit
Ek het jou liewer as ooit
Maar hoe gaan ek dit nou doen?
Ek sal jou wakker moet maak met `n soen

Sê my, moet ek saggies praat?
Want fluister is mos duiwelsraad
Moet ek dit voluit skreeu
Of is my woorde klaar te laat?

Sal ek dit hart opsê
Terwyl jy saggies in my arms lê
Of val my woorde op dowe ore vanaand?

Ek sal jou wakker moet maak met `n soen

Sê my, moet ek saggies praat?
Want fluister is mos duiwelsraad
Moet ek dit voluit skreeu
Of is my woorde klaar te laat?
Sal ek dit hart opsê
Terwyl jy saggies in my arms lê
Of val my woorde op dowe ore vanaand? (2x)
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Uitgegeven in: 2014

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Saggies praat (2014) , Lied vir die vrou (2014)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

3 Reacties gevonden

...
Is jy vas an die slaap? ...

Jou „Is jy vas an die slaap?“ is verkeerd.
Dis natuurlik aan die slaap.
„lanksaam“ is ook nie ´n Afrikaanse woord nie.
Of dink jy dis „lank saam”? Ja!
My “langsaam” was verkeerd, want my ore is nie meer die beste nie, dus stem ek saam met jou.
Baie groete en dankie vir jou verbetering van daardie lirieke.

En terloops dis ´n wonderlike liedjie! ????? Ek hou so baie van Kurt Darren se lekker musiek : - )

Anonymous

Tuesday 11th of August 2015 03:06

Sou wees:
Sê my, moet ek saggies praat?

Ek lê al lank hier en wag
Want ek het iets om te vra
En jy lê jou lyfie teen my neer
En voor ek nog kon keer

Is jy vas an die slaap?
En dis jammer, ek is te laat
Ek het iets wat ek jou wil vra
Iets wat ek te lanksaam raak

Sê my, moet ek saggies praat?
Want fluister is mos duiwelsraad
Moet ek dit voluit skreeu
Of is my woorde klaar te laat?

Sal ek dit hart opsê
Terwyl jy saggies in my arms lê
Of val my woorde op dowe ore vanaand?

Jy is nou of nooit
Ek het jou liewer as ooit
Maar hoe gaan ek dit nou doen?
Ek sal jou wakker moet maak met `n soen

Sê my, moet ek saggies praat?
Want fluister is mos duiwelsraad
Moet ek dit voluit skreeu
Of is my woorde klaar te laat?

Sal ek dit hart opsê
Terwyl jy saggies in my arms lê
Of val my woorde op dowe ore vanaand?

Ek sal jou wakker moet maak met `n soen

Sê my, moet ek saggies praat?
Want fluister is mos duiwelsraad
Moet ek dit voluit skreeu
Of is my woorde klaar te laat?
Sal ek dit hart opsê
Terwyl jy saggies in my arms lê
Of val my woorde op dowe ore vanaand? (2x)

Anonymous

Tuesday 11th of August 2015 03:01

Ek is jammer maar die lirieke is verkeerd.