moniQue

moniQue - Sê My Hoe songtekst

Je score:
Sê my hoe, jy my met woorde verraai?
Sê my hoe, jy my beloftes verdraai?
Weer laat staan, my oë het oop gegaan
Sê my hoe, ? soen my wêreld kon steel?
Sê my hoe, moet ek teen jou verweer?
Ek moet los ruk, ek voel nog vas gedruk
In jou spore het ek verdwaal

Daar’s ? tyd, daar’s ? plek
Saam met jou of sonder
Daar’s ? wil, daar’s ? weg
En die waarheid kruip my weerloos
Maar my kop en my hart kan dit klaar verstaan
Moet ek jou laat gaan?

Sê my hoe?
Sê my hoe?
Sê my hoe?

Sê my hoe, jou lippe my so bekoor?
Sê my hoe, ek het al my visie verloor?
Jou rug gedraai my seil is omgeswaai?
Sê my hoe, begryp ek wat jy wil sê?
Sê, sê my hoe, hoe verstaan ek wat jy wil hê?
Jy’t verleen, my hele hart en siel
Kyk, ek laat jou gaan

Daar’s ? tyd, daar’s ? plek
Saam met jou of sonder
Daar’s ? wil, daar’s ? weg
En die waarheid kruip my weerloos
Maar my kop en my hart kan dit klaar verstaan
Moet ek jou laat gaan?

Sê my hoe?
Sê my hoe?
Sê my hoe?

Jy’t my met woorde verraai
Jy’t my beloftes verdraai
Dit was ons tyd, ons plek
Sê my hoe?

Hoe moet ek oor begin?

Daar’s ? tyd, daar’s ? plek
Saam met jou of sonder
Daar’s ? wil, daar’s ? weg
En die waarheid kruip my weerloos
Maar my kop en my hart kan dit klaar verstaan
Moet ek jou laat gaan?

Daar’s ? tyd, daar’s ? plek
Saam met jou of sonder
Daar’s ? wil, daar’s ? weg
En die waarheid kruip my weerloos
Maar my kop en my hart kan dit klaar verstaan
Moet ek jou laat gaan?

Sê my hoe?
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Ek Val Vir Jou

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden