Ray Dylan

Ray Dylan - Asemloos songtekst

Je score:
Asemloos as jou lippe my stilmaak
Asemloos as jou vingers aan my raak
Mooi so mooi die fokus van al my gedagtes

Asemloos my naam met jou stem te hoor
Sag fluweel musiek wat my hart wegsteel

Asemloos my hart steek jy aan die brand
Asemloos jy's die uurglas en ek die sand
Asemloos jou lyf is 'n storie

'n Scene uit 'n movie
'n lêplek vir my hart
Jou werklikheid los my verward
Jou glimlag verhelder
Emosies gekelder
Gestuur van 'n ander planeet

Perfekte lyne
Jou lyf pas teen myne
Gedagtes verdwaal deur my kop
So ver van die hede
Verhoorde gebede
Jy't my hele wêreld gestop

Asemloos as jou lippe my stilmaak
Asemloos as jou vingers aan my raak
Mooi so mooi die fokus van al my gedagtes

Asemloos op wolke laat jy my loop
Asemloos my hart maak gedagtes oop

'n Scene uit 'n movie
'n lêplek vir my hart
Jou werklikheid los my verward
Jou glimlag verhelder
Emosies gekelder
Gestuur van 'n ander planeet

Perfekte lyne
Jou lyf pas teen myne
Gedagtes verdwaal deur my kop
So ver van die hede
Verhoorde gebede
Jy't my hele wereld gestop

Asemloos jou asem my lippe raak
Asemloos die dier in my wakker maak
Asemloos as jy my in die versoeking lei
Asemloos jou voete teen myne gly

'n Scene uit 'n movie
'n lêplek vir my hart
Jou werklikheid los my verward
Jou glimlag verhelder
Emosies gekelder
Gestuur van 'n ander planeet
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Uitgegeven in: 2008

Taal: Afrikaans

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden